Donald O'Connor

Donald O'Connor
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Donald David Dixon Ronald O’Connor
Geboorte (1925-08-28)28 Augustus 1925
Sterfte 27 September 2003 (op 78)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1937–1999
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Donald O'Connor (28 Augustus 1925 – 27 September 2003) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Are You with It? (1948), Singin' in the Rain (1952), I Love Melvin (1953), en There's No Business Like Show Business (1954).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy